Pages

Wednesday

Liewe Bafana Bafana



This is really one of the best notes I have ever read and i just had to post it. No Life's Good Moment but I can assure you that if you can read Afrikaans you will love it.

Written by Maxine Chantel Terblanche



Die Wèreldbeker is hier en dink ek praat vir alle Fans as ek julle die Laaste paar dinge sè voor die GROOT afskop teen Mexico. Ons weet julle moet versigtig wees en Hel ons is seker. Maar ons wil julle laat weet dat geen gasheerland was so agter ñ span soos ons agter julle is. Ons ht self begin die Mexican wave in voorbereiding vi di Groot dag, begin staak.. Terwyl julle Formasies geoefen ht, ht ons geoefen om kaartjies te koop en seker maak julle speel voor slegs sell-out Crowds. Terwyl julle daardie Silly Bounce-on-your-bum doelvierings geoefen ht wat lyk of dt jo grassburns gee, ht ons die Skills van Diski dans geleer wat baie ons heel mal laat lyk het. Julle tyd Spandeer op spanbou word weerspièèl deur ons nasiebou. Alles wat Parreira julle deurgesit ht om fiks te word, ht ons geoefen op di vuvuzelas om die Hel te irriteer uit di ander spanne en julle die oorhand te gee. Ons ht vlae op elke beskikbare plek gesit insluitend ons karre en julle weet hoe lief Suid Afrikaners vi hulle karre is. Ons ht ons Bafana truie gekp. En ht elke Vrydag omgedraai in Oefen Wedstryde en Funkies in ñ See van groen en goud. Ons was met elke tree op die weg met julle en terwyl die Hele Nasie daar sal wees op 11 June om 4pm om julle na n sege te skree, sal di res van julle afhang. Julle is 23 manne, ma jul verteenwoordig 48miljoen van ons. SO VOOR JULLE N K@K SKOP NEEN WANT VI N SEKONDE SIEN JY JOU NAAM IN LIGTE, DINK AAN DIE RES VAN ONS EN DOEN LIEWER BETER DINGE. Julle is uitverkorenes en al wat ons vra is dat julle JUL BESTE DOEN. En as jul beste ni goed genoeg is ni gee di bal vi Steven Pienaar, Siphiwe Tshabalal of Ketlego Mphela. Hulle ht al di Land verenig en al wat ek vra is dat jul die KWARTEINDRONDE haal asb" Ons ht di Wèreld verwelkom by ons Réénboognasie, nou laat ons hulle vermaak met Lekke Shibobo... Van n Suid Afrikaner.. Fok op net 1 maal dan is eke Brazil en Portugal. Dankie!



Hope you enjoyed it, Life's Good

No comments: